ebook img

'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter PDF

02020·0.92 MB·Afrikaans
Save to my drive
Quick download
Download

Download 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter PDF Free - Full Version

by Deon Wiggett| 20200| 0.92| Afrikaans

About 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter

Genomineer vir die kortlys van die KykNET-Rapport boekprys vir nie-fiksie In November 2019 het My Only Story, Deon Wiggett se sensasionele weeklikse podsending, Suid-Afrika meegevoer in sy jag op die pedofiel wat hom as skoolseun verkrag het. Nou, in 'n Enkele verhaal, vertel hy vir die eerste keer 'n Afrikaanse storie in Afrikaans – en voltooi hy sy ontmaskering van Willem Breytenbach, die eens briljante onderwyser en latere mediabaas wat 'n donker lewe gelei het. Deon se missie om 'n monster aan die kaak te stel, neem hom van Breytenbach se hoërskooljare by die landbouskool op Kroonstad na die beroemde Grey Kollege in Bloemfontein en die globale reus Naspers. Maar sy kruistog gaan soveel verder. Namate hy sistemiese tekortkominge by beroemde sowel as obskure skole ondersoek, onthul hy 'n kultuur van aandadigheid wat 'n ernstige gevaar vir ál Suid-Afrika se kinders inhou. In die loop van sy ondersoek na mans wat op kinders jag maak, skep Deon 'n model wat enigiemand kan gebruik om pedofiele in hul midde te identifiseer. In sy eie woorde: "Dit is aangenaam om voor te gee dat mans nie kinders verkrag nie, maar as jy eers aanvaar dat dit gebeur, word dit verrassend maklik om die roofdiere raak te sien. Wanneer jy eers 'n universele patroon met 'n spesifieke man se profiel vergelyk, kan jy die bedrog raaksien voor dit te laat is." 'n Enkele verhaal is 'n boeiende, deurdagte en verrassend ondeunde storie van een man se vasberadenheid om sy kindertrauma te verwerk, ander te help om hul eie demone in die oë te kyk, en om 'n stukkie skoonheid terug te wen uit die jeug wat hy verloor het.

Detailed Information

0
Author:Deon Wiggett
Publication Year:2020
ISBN:9781776095636
Language:Afrikaans
File Size:0.92
Format:PDF
Price:FREE
Download Free PDF

Safe & Secure Download - No registration required

Why Choose PDFdrive for Your Free 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter Download?

  • 100% Free: No hidden fees or subscriptions required for one book every day.
  • No Registration: Immediate access is available without creating accounts for one book every day.
  • Safe and Secure: Clean downloads without malware or viruses
  • Multiple Formats: PDF, MOBI, Mpub,... optimized for all devices
  • Educational Resource: Supporting knowledge sharing and learning

Frequently Asked Questions

Is it really free to download 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter PDF?

Yes, on https://PDFdrive.to you can download 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter by Deon Wiggett completely free. We don't require any payment, subscription, or registration to access this PDF file. For 3 books every day.

How can I read 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter on my mobile device?

After downloading 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter PDF, you can open it with any PDF reader app on your phone or tablet. We recommend using Adobe Acrobat Reader, Apple Books, or Google Play Books for the best reading experience.

Is this the full version of 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter?

Yes, this is the complete PDF version of 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter by Deon Wiggett. You will be able to read the entire content as in the printed version without missing any pages.

Is it legal to download 'n Enkele verhaal: Die jag op 'n reeksverkragter PDF for free?

https://PDFdrive.to provides links to free educational resources available online. We do not store any files on our servers. Please be aware of copyright laws in your country before downloading.

The materials shared are intended for research, educational, and personal use in accordance with fair use principles.