Table Of Content( i) .
. .
D 1 E V A A L H A R. T S. 13. ;E, S _,P It O.iE,1.J,)t 15l:r1!.t S K .~· JY.f A . :-=.
. . . , ·: ., · ! .. ·, ..., -) ' .. ·.·~· . ·.-·:•, ···~:'·!·qrl::l~'.'"~·~'.'•. ;!"-..·:.· ~-::;•;i•··;·~··;· l;o:·· ·.··." ' I', ' : '-._
'N EKONOMI~SE EN SOSIAA.t ~- GEOvWIESE
S'.f.'UDIE~
J.C.
. .: .
Verhandeling ingelewer t·er verKryging v.an die
M. A. . -graad aan die Oni.versi~it van S.tell~nbosch.
Novembe~l96l!.
...
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
(ii)
ERKENNING:
Hierdie studie is onder leiding van Dr. D.J.
ui·tge~oer
Conradie, Senior Lektor in Geografie aan die Universiteit
van Stellenbosch. Skrywer wil hiermee sy opregte dank aan
horn betuig vir sy hu1p, leiding, raad en geduld. Sy
kritie~,
wat hoog op prys gestel word, was altyd opbouend van aard
en het also beter af geronder werkstuk die lig laat sien.
'fl
Voordat oorgegaan word tot die bespreking van die onder-
werp is dit noodsaaklik om op die studiemetode te let. Om
da t skrywer op die Vaalhartsbesproeiingskema woonag·tig is
moes selfwaarneming onvermydelik baie groot rol speel.
'fl
Selfwaarneming is ook noodsaaklik om ·n juiste beskrywing
vah die besproeiingskema, sy klimaatstoestande, kanaalstelsel,
produkte en probleme te weergee en terselfdertyd as •n kon
trolemiddel, vC3.n artikels en geskrifte wat oor hierdie gebied
gepubliseer is, te dien.
Skrywer se taak is bemoeilik deurdat so min beskikbare
gepubliseerde gegewens oor hierdie gebied te bekom was. Veel
nut is egter geput uit die doktorale proefskrif van D. Brink
nl. "Noord-Kaapland: die geografiese faktore wat sy ontwik-
keling bepaal het", en ·n verhandeiing oor "Die Distribusie
van water op die Vaal-Hartzskema" deur C.W.J.A. Sandrock soos
gepubliseer deur Die Suid-Afrikaanse Instituut van Siviele
Ingenieurs. Skrywer se taak is enigsins vergemaklik deur
artikels en beriggewing in tydskrifte en nuusblaaie wat die
af gelope jare verskyn het. Van veel waarde was veral artikels
wat in "Die Kanaal", mondstuk vari die Vaalhartsbesproeiing
skema, geyubliseer is. Ongelukkig is die publikasie van
\
I hierdie kwartaalblad gestaak en geen plaasvervanger het nog,
•
I tot en met 1961, die lig gesien nie.
Talle ander artikels in nuusblaaie en tydskrif te soos
Boerdery in Suid-Afrika, Georganiseerde Landbou, Sunday Times
en so meer is gebruik om gegewens in te win. Beskikbare
wetenskaplike pamflette en verslae deur die Departemente van
Lande en Waterwese is ook bestudeer om die studie so volledig
moontlik te maak.
Eerstehandse inligting het sisternatiese ondersoek
'fl
geverg. Talle navra is by boere, publieke kantore en ander -:..
instansies gedoen. Die ondersoek het skrywer ver_plig om
herhaalde besoeke aan die Landbounavorsingstasie te bring
waar mnr. F.G. Kotae waardevolle inligting, veral in verband
met boerdery-aangeleenthede, klimaatstoestande en so meer
kon verstrek.
Die Departernent van Waterwese het ook onskatbare hulp
aah skrywer verleen deur lastige vrae te beantwoord en be-
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
(iii)°
sonderhede in verband met die kanaalstelsel, die uitkeerdam,
verdampingsyfers en klimaatsyfers te verstrek. Hier moet
veral die naam van mnr. T.N. Hanekom, hoofwaterfiskaal; wat
.
.
altyd ·gewillig was om te help, vermeld word •
. Arnptenare verbonde aan die Departernent van Lande het ook
meegewerk om sommige verlangde inligting te verstrek. Wl.nr.
T.J. van Schoor, Senior Administratiewe Beampte van genoemde
Departement het die taak van ook vergemaklik in die
skryw~r
oplossing van verskeie prooleme.
Die inligting wat by bogenoemde Departemente verkry is,
was van besondere waarde juis omdat die ontwikkeling van die
Vaalhartsbesproeiingskema in noue verband met hierdie twee
Departemente gestaan het.
Skrywer voel horn ook verplig om sy dank te ·betuig teen
.oar die boere wat al tyd bereidwillig was om die verlangde ge-
,.
gewens te verstrek. Talle boere is ondervra. Skrywer het
ook ·n vraelys aan die boere in die Noord- en Weskanaalgebiede
gestuur om inligting in verband met landbouprodukte, grootte
van persele, tydperk op Vaalharts woonagtig ens., te bekom.
Skrywer kan ook nie nalaat om veral die naam van mnr.
J.C. Smit, 6.G.11, Pokwani, te·noem nie.
Mnr. J.C. Smit het tot ·n groat mate bygedra tot· die vol
ledigheid van sekere aspekte van hierdie ondersoek.· Sy ge
re~lde daaglikse weerkundige waarnemings, boerdery-ondervinding
en kennis van die Vaalhartsbesproeiingskema het skrywer n
1
mooi geheelbeeld van boerderymetodes en klimaatsfaktore op·
hierdie skema gegee.
Skrywer wil ook sy dank uitspreek teenoor boere soos
mnre. R.U. Burger (Voorsitter van die Vaalhartsse Landbou
kooperasie), M.J. Nel, R. . G. Pienaar en vele ander wat betrou
bare en noodsaaklike inligting verstrek het.
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
(iv)
·DIE VAALHARTSBESPROEIINGSKEMA - 'N EKONOMIESE EN
SOSIAAL - GEOGRAFIESE STUDIE.
INHOUDSOPGAWE.
Bls.
Etkenning (ii)
o o o ••• o •••• o o • o o o o o •• o o o o o o o o o o o o e o o • o o c
HOQFSTUK 1.
n Bespreking van die Vaalhartsgebied tot en met die
stigting van die Vaalhartsbesproeiingskema ...... 1
HOOFSTUK 2.
Die Vaalhartsbesproeiingskema - Ligging, Klimaat
en Plan tegroei ..... .8
o • o •••• o o ••• o •• o ••••••• o ••• ('
Ligging ..... ~ ·~ 8
ti o • o o ••••• o • o ••• o •••• o •.•••••• o •
Kl imaa t . e ••••••.•••• o o ~ •• o ••• o ! ••••••• o • e o •• o • 10
Tempera tuur . 10
o o • o o • tJ • o o •••••••• o ., •••• o • • • • •
Re val . . . . 13
~n
o • • • • o o (j o • • • • • • • o • • • • • • • o o • • • • •
Vlinde ... o ••• o •• o ••• o o • ~ ••• o ••••• o. •• ! • • • • • • 1 7
Plantegroei 19 ,,...-----
oo eoeoeeoooooo oo• o<oooc.ooe eooo ooo o
HOOFSTUK .f 3 •I .
Die Ontwikkeling van die Vaalhartsbesproeiing-
9kema vanaf 1934 2·0
000000000000000000000000eOOCI000
Die ontstaan van dorpe en Besighede .......... 24
Die Voorsiening van elektriese krag .......... 25
Paa i e . " . ~ ~ 2 6
o o • • • • o o • • o • o • • o o o • o ·• o • • o • • • • • o • • c •
HOOFSTUK 4.
Die grondgeaardpeid en van die Vaalharts-
~waardes
besproei·ingskema . 27
~ ~
o o o o • o •••••• o o •• o o •• o o • o o • o • •
Grondgeaardheid • . . . . . . . . . . . . . . . . • . . . . . . . . . . . . 28
Grondvvaardes 32
o •• o '." • o ••• o ~ o o • ,, o •••• ~ •• o • • • • • • • •
(a) Ontwikkelingskoste .................... 32
(b) Die tipe grond . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 33
(c) Die ligging ........................... 33
(d) Produksievermo~ ...... .. ... ... .... ... . 33
HOOFSTUK 5.
Watervoorsiening op die Vaalhartsbesproeiingskema . 36
Die Kanaalstelsel ..................· ..... , . . . . 38
Waterverdeling en distribusie op die Vaal-
hartsskema ................ . . . . . . . . . . . . . . . . 42
~
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
(v)
Bls.
HOOFSTUK 6. ·
Die Besproeiingsarea van die Vaalhartsgebied ·~··· 47
Die Naturelle-Neder~ettingsarea ············~ 47
Klipdam ~ Barkly-Gebied ..................... 48
Die Vaalhartsne~ersettingsarea .............. 48
Pers e 1 e . . . . . . . 50
Perseelui.tleg .. o • o o • • • • • • • • • • • • • Cl • • • • o • • • 53
o ••••••••• " ••••••••••• o •••
HOOFSTUK 7~
Die herkoms, plasing en Ekonomiese stand van 'die
Va alh arts bo er . . . . . . . . .. ·5 6
o Cl • • • • • • •• • • • • o o • o • • • • o • • •
Herkoms ...... 56
o •••• •••••••• o • • • • • • • • • • • • • • • • .
Plasing 56
oo•••••••O•OCIO••··········••e••·····
Ekonomiese stand' van die Vaalhartsnedersetter 61
HOOFSTUK 8.
Die Sosiaal-ekonomiese en Industrigle ontwikkeling
vant~ie gebied ·····••oo••···········~········'· 66.
stand van die Vaalharts-
Sosiaal~ekonomiese
bo er , 6 7
0 .• 0 • • • • • • • o • • ; • • • • • • • 6 • • • • • • • ••• o • • •
IndustrHne Ontwikkeling . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . 73
HOOFSTUK 9.
Boerdery op die Vaalhartsbesproeiingskema 75
000000•.•
Die Landbounavorsingstasie 75
0,0000000000000000
Die Yaalhartsse Landboukooperasie .......... . 76
Probleme by die verbouing van Landbougewasse .
op die Vaalhartsbesproeiingskema ......... . 77
Ve rsui ping ... 77
o "' •. o • o ••••••• o ••••••• · •••••••
Grondonvrugbaarheid .............. ; ...... . 79
Ongunstige klimaatsf'aktore .............. . 80
Peste en Plantsiektes ..... ............. . 80
~
Arbeidskaarste ......... " " ................ 81
~ a o
Bemarkingsf'asiliteite ................... . 81
Rotasie-oeste ...... : .. 81
~ o ••••••••· · ••••••••• _
Landboubedrywighede op die Vaalhartsbesproei-
ingskema ....... 81
0 0 • 0 • 0 0 0 0 •• 0 0 ••••••• 0 0 0 e 0 •
Wintergevvasse . .......... 82
~ o • o e o ••• o ••• •••
Koring ............. ,. . : .. ·. ..... 82
o ••••••••
Havver en Gars ...... 84
o ••.••••••••••••••••
Somergewasse 84
Grondboon tj ies ...... 84
G •••••••••••••••••
Lusern .... 86 --
·e o •• e • o •••••.••••••••• o •••• o ••
IvTi e 1 i e· s • . . ~ 88
o • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • • •
Katoen 88
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
o.,,
Bls.
Groente 89
Erte 90
...
Aartappeis 90
Tamaties . ; 91
..
. . . .
Vrugte 92
...
Perskes 92
Druiwe 92
0 0 0 0 0
Veeboerdery 93
•••e••••••••••ooo•oeOoo
HOOFSTUK
10~
O~twikkelingsmoontlikhede van die Vaalhartsb~sproei-
ingskema 97
Literatuur
" 0 • • • 0- 0 0 0 • • 0 •/'•••0•000000000
Kaarte en Sketse
oo••••·oooo•o•••
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
DIE · VAALHARTSBESPROEIINGSKEMA 'N EKONOMIESE-
EN SOSIAAL-GEOGRAFIESE STUDIE.
HOOFSTUK I.
1. 'N BESPREKING VAN DIE VAALHARTSGEBIED TOT EN MET DIE
STIGTING VAN DIE VAALHARTSBESPROEIINGSKEIVIA.
Die gebied wat bekend staan as die Vaalhartsbesproei
ingskema was voor 1840 bewoon deur Bantoes van die Batlapinstam.
Die jare 1840 - 70 kenmerk hierdie gebied as ·n sendelingpad
na die Noorde maar in die jaar 1868 word hierdie gebied van
9
geweldige ekonomiese en politieke belang weens die ontdekking
van diamante tussen die Vaal- en die Hartsriviere by Barkley
Wes l), toentertyd nog bekend as Klipdrif.·
·n Delwersrepubliek het nou hier by Klipdrif ontstaan.
Hierdie republiek is gestig in •n gebied wat toe nog blykbaar
niemandsland was en ·n Engelsmart ene Stafford Pqrker was die
9 9
president. In Julie 1870 is die nedersetting Klipdrift
Diamond Fields genoem. Hierdie republiek se bestaan was
e~
ter kortstondig, want in 1871 is dit toe dit onder
be~indig
2
die Britse vlag geplaas is )
Reeds in 1834 is traktaat tussen die Britse Regering
'TI
en Andries Waterboer van Griekwastad tot stand gebring en hy
belowe om die noordelike grens van die kolonie tussen Ramah
en Kheis (die loop van die Oranjerfvier) teen rowerinvalle
uit die noorde te beskerm en·vir sy dienste sou hy natuurlik
vergoeding ontvang. J) Later sou die einste Andries Waterboer
baie belangrike aanspraakmaker word o"p die gebied tussen die
in
Vaal- en Hartsriviere weens die geweldige ekonomiese bate daar
aan verbonde.
Met die koms van die Trekkers in die gebied Trans-Oranje
·is daar geen definitiewe westelike grens vir die Vrystaat
of Transvaal daargestel nie. Tussen Andries Vlaterboer en
Adam Kok bestaan ·daar darerri •n soort vaagbepaalde grenslyn
wat strek van Ramah oor Davidsgraf Platberg tot by die Vaal
9
rivier. (sien kaart A - Die Diaman.tveldkwessie.)
Volgens die Bloemfontein-konvensie 1854 maak die Vrystaat
aanspraak op die hele gebied tussen die Vaal en die Oranje
terwyl die Wesgrens van die Transvaal geensins vasgestel is
r'li::>nr dii::> ~~Y1rl.,.-.·hriprk0Ywensie nie (1852). 4) , In 1867 met die
ontdekking van goud te Tati het Pretorius van die geleent
9
heid gebruik gemaak deur sy westelike grens tot aan die
1) En die Woestyn sal Bloei (Vaalharts-mondigwording 1938 -
59) p.15.
9
2) Byvoegsel tot Die Burger: S.A. kry binnekort dalk sy 17de
Republiek deur Prof. Dr. D.J. Kotze. p.15
3) Gie, S.F.N.: Geskiedenis vir Suid-Afrika, ·neel II p.249.
4) En die Woestyn sal bloei: pp.15 17.
9
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
-2-
lengtegraadlyn van die Ngami-meer uit te brei. Dus word die
later veel-besproke Vaal - Hartsgebied egter ook deur die
Transvaai, toe bekend as die Zuid Afrikaansche Republiek;
ingesluit.
Die gebied tussen die Vaal- en die Hartsriviere het in
1868 geblyk ryk te wees wat diamante aanbetref, veel ryker
as die area random Hopetown langs die Oranje. In 1869 was
die streek tussen die Vaal- en Hartsriviere dan ook die toneel
van die grootste bedrywigheid van toestromende delwers. Dit
is dan ook hier waar die reeds genoemde Klipdrifrepubliek
ontstaan het. 5) · .
Af gesien van die aanspraakmakers op die dro~delwerye
(Du Toitspan) het ans dus nou drie baie belangrike aanspraak
makers op hierdie gebied, tussen die Vaal- en die Hartsriviere
gehad nl. Pretorius, die Batlapinstamme en ook Nicolaas
Waterboer, die seun en opvolger van Andries Waterboer.
Sir Henry Barkly, die nuwe Kommissaris, het horn eers
Ho~
met die aanspraal<: van die Transvaal op die gebied tussen die
Vaal- en die Hartsriviere besig gehou. Ooreenkoms, tussen
TI
Pretorius van die Z.A.R. en Barkly, is getref en daar is be
s1uit om die kwessie aan ·n arbitrasiehof te onderwerp te
Bloemhof. In 1871 doen Keate uitspraak en gee die
Okto~er
diamantdraende gebied asook die diamantstreek tussen die Vaal
en die Hartsriviere aan Nikolaas Waterboer. Pretorius wat sy
saak maar swak gestel het moes bedank as president van die
6)
Z.A.R.
Klein bakentjie by Borderstasie, paar honderd
TI TI tre~
suid van Jan Kempdorp-stasie, en •n winkelhaakha:p ui t Betsjoea
naland, ten koste van die Transvaal dui ·n verdere neerlaag vir
Pretorius aan. Die skuins Keatelyn wat deur die suidoostelike
deel van Vaalharts sny, sal •n herinnering bly van ·n skewe en
7
krom Keate-uitspraak. ) ·
In 1871 ·word die diamantdraende gebied, die eiendom van
Waterboer, geannekseer deur die Kaap. Later is die Kaap van
Griekwaland-V/es geskei, want so is die gebied. genoem, en
TI
Kroonkolonieregering is ingestel (1873). In 1880 is die
diamant-provinsie weer by die Kaap ingelyf, In 1881 het die
eerste lede uit die geannekseerde gebied sitting in die
Kaapse Parlement geneem. Onder hulle was ook Cecil John
8
. Rhodes, wat Barkly-Wes verteenwoordig het. )
5) Gie, S.F.N.: op. cit. p. 423
6) Gie, S.F.N.: op. cit. pp. 427, 428.
7) Die Woestyn sal bloei: p.17.
8) Gie, S.F.N.: op. cit. p.429
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
-3-
Rhodes streef na ·n verenigde Suid-Afrika as deel van
die Bri tse ryk asook vir ·n spoorweg en telegraaflyn wa t moes
loop van die Kaap tot Kafro. Die gebied van Warrenton tot
by Mafeking insluitende die Vaalhartsgebied was vir-hom die
"bottelnek", die Suezkanaal van die land.
Hierdie bemoeiings van Rhodes het -vir die teenswoordige
Vaalharts beteken da t die Kimbe.rley-Mafeking-spoorlyn deur
die Vaalhartsgebied, ·in 1894 voltooi is en dat hy die moontlik
heid van •n besproeiingskema laat ondersoek en opmetings laat
maak ·.het.
Reeds in 1874 het Richard Southey as bestuurder van Grie
kwaland-Wes die gronde waar Vaalharts vandag is J..aat opmeet
in plase en gegee aan enigeen wat dit pago Min mense wou
wo~
hier woono Die gebied ·tussen Border en Magogong is aan die
naturelle op Pokwani, en die Taung-gebied aan die Batlapins
toegeken. 9J .
Reeds in 1875 het die mense al gepraat van ·n moontlike
besproei·ingskema. lO) .·
In 1878 en 1897 het die naturelle van Pokwani, onder
Galeshewe, teen die blankes in opstand gekom. Na die·opstande
is hulle gronde gekonfiskeer en het hulle slegs met Magogong ·
oorgebly. Die westelike wat aan die naturelle
gebie~ vroe~r
behoort het, is opgemeet en uitgegee as plase rriet welluidende
name soos Andalusia, Tadcaster en Trinidad. ll)
Cecil John Rhodes het ook inder.tyd die moontlikheid raak
gesien om die Hartsvallei vanuit die.Vaalrivier te besproei en
horn dus vir die skema beywer. Sy droom sou jare later eers
12
verwesenlik word. ) .
Private Maatskappy, aan wie die konsesie verleen .is,
TI
kon nie die nodige kapitaal bymekaar kry nie, alhoewel die
skema toe net R260,000.00 sou gekos het. lJ) .
Verskillende regerings en regeringsdepartemente het aan.:..
dag geskenk aan die moontlikheid van ·n besproeiingskema·.
-Wat die ondersoek van die gronde betref was die saak reeds
saver terug as 1899 onder bespreking. l4)
In 1904 het mnr. Gordon, die Direkteur van Onderwys, in
di_e Kaapkolonie en ene mnr. Hucly, van die Transvaalse
9) Die Woestyn sal bloei: p.17
10) Sunday Times: Wnere the Desert Blossoms like the Rose -
T(_)m Donald, 16 1955 ·
~ac Okto~r ~
11) Die Woestyn sal bloe1': p.17
~12) Lantern - Tydskrif vir volksopvoeding, JJiaart 1957: p.224
en Sunday Times: Where the Desert Blossoms like the Rose.
13) Sunday Times: Where the Desert Blossoms like the Rose -
Tqm Mac Donald.
14) Memorandum: . Die Vaalhartsnedersetting - Sy ontstaan en
-
Ontwikkeling, p.l.
Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za
-4-
Besproeiingsdepartement die skema Toe is die kos
bespreek~
te op R2,300 000.00 beraam. l5)
9
Uit TI vlugtige ondersoek van die Vaalha~tsgebied deu~
Dr. No:)bs in 1905, blyk di t da t hy besonder besorg was oor
die gr·ondvrugbaarheid van die area. Sy waarnemings was gro-
\/ tendeels tot die oppervlakte beperk. Dreinering bewerking,
9
dicpto en &nd.er fe.ktore by besproeiing is toe nog bui te
~ bra}~
16
rekening g8laat. )
Volgens die "Sunde,y Times'' van 16 Oktober 1955 is die
Skema weer laat vaar. l7)
Tot 1913 was die onvrugbaarheid van die grond as die
belangrikste bnperkende faktor beskou. In 1920 is die moont
likheid skema weer te berde gebring en toe is vir die
va~ ~
eerste keer van die fisiese melding gemaak. Tot op hier
~Y
die sta.c_i1y11 j_s di.E:: diepte van die grand nog nie in aanmerl{in.g
l r::· )
,'Te:-:: em nie. -·
u
In 1925 is ·n vlugtige ondersoal{ deur die Bodemopnarne
seksie van die afdeling Skeikundige Diens, Departement van
Landbou en gedoen. Vier jaar het verloop voordat
Bo~~ou
daar weer vDlgtige ondersoek ingestel is. Die
TI moontlj_khe~e,
ui tgestrektheid en eienaa.rdigheid van die gronde is spcsiaal
~\
in aanmerkinc geneem .
. In 1932 is die eerste goed toe;Seruste bodemopname-party
ui t.eestu';.r on die gebied is toe deeglik onciersoek. Aandag
is geskenk aan die diepte van die grond grondsoorte, brak
9
en grondreaksie terwyl allerlei boerdery-gegewens ingesamel
is. Daar is in hierdie tyd 7,000 gate gemaak en 90,000
-~
morg ondersoek om die liykans 50 000 morg besproei bare· grand
9
te ,{r::. 19)
:::;31Jooo.'"'t.t.::g,ar van die skorra kan as die jaar 1933 be
JJj 0
skou word. Hierdie reuse ond.?.r"'neming het •n waardevolle by·
drae _g elewer. deur aan duisende arbeiders gedurende die de
20
pressi3 werk te verskaf. )
As gevolg van hierdie de:pressie in die jaar 1933. en die
a1gemene werk1oosheid asook die probleem van •n armblanki~
9
vraagstuk1 het die regering a.us bE.sJ.uit om hierdie skema,
-.,vat alrcs-rJ.s in 1873 deur 2ommiges raaY.:.=: is tot uitgoering
0 c:ir.m
van hierdie ongeJukkige werkloses is aangesa
~0 ~~~~g. E~~n
om d.ie pj_k en sko~1.q:raaf te gebruik om die Vaalhartsskema te
. 01 \
help uitle. """ 1 Die graaf van kanale moes dus deur hierdie
mense aangepak word.
15) Sunday Times: op. cit.
16) Memorandum: op. cit. p.l
17) Tim8s: op. cit.
Su~day
18) Memorandum: op. cit., p.l en Sunday Tj_mes: op. cit.
19) Ibid. pl.
9
20) Dj_e t'oe[.;tyr sal op. cit. p.19
blooi~
21) Die Kannal Des. p.A3. 9
1956~
7
I
__J
Description:makers op hierdie gebied, tussen die Vaal- en die Hartsriviere gehad nl. die aar sit mag die wind dit uitwaai en die halms self kan omgewaai word.