Table Of ContentFELIX MIJNHA
3 okriezue van die
Ou Testament
FELIX MIJNHARDT
JL van Schaik
Uitgegee deur J.L van Schaik Uitgewers,
Arcadiastraat 1064, Hatiield, Pretoria
Alle regte voorbehou
Kopiereg 0 1996 F.A. Aiijnhardt
Geen gedeelte van hietdie bock mag sonder sktiftehke verlof van die
uitgewer gereproduseer of langs enige elektroniese of meganiese weg
weergegee word nie, betsy deur fotokopiering, plaat- of bandopname,
vetmikrohlming of enige ander stelsel van inligtingbewaring.
Eerste uitgawe 1996
Tweede drnk 1997
ISBN 0 627 02063 1
Bandontwerp deur Barrett Joubert
Geset in 10'/i 'l l './* pt Plantin deur Pace-Setting lk Graphics, Pretoria
Gedruk en gebind deur 'Aasionale Boekdrukkery, Drukkerystraat,
Goodwood, %'es-Kaap.
VO O RWOO RD
Felix Mijnhardt is as eertydse onderwyser in Latyn en Grieks goed toegerus
om die groot uitdaging te kon aanvaar om die Latynse weergawe van die
apokriewe bocke in Afrikaans te vertaal. Hy het dit nie met die oog op die
kundige vakman gedoen nie. Dit is 'n vrye vertaling en lees makiik, Dit is egter
'n betroubare weergawe van die Latynse teks. Dit is 'n goeie vertaling.
Die bibliografte aan die einde van die bock dui daarop dat Mijnhardt 'n
indringende studie van die Apokriewe gemaak het. Die insiggewende kom-
mentaar oor elke bock getuig daarvan. Dit is 'n deegike werk.
In Protestantsek ringe word daar deurgaans onderskei tussen die kanonieke
en apokriewe bocke. Die kerk mag hierdie bocke wel lees en daaruit leer, maar
alleen in sover as wat dit met die kanonieke bocke ooreenstem. Hierdie stand-
punt word deur Mijnhardt ondersteun.
Die waarde en betekenis van die apokriewe bocke le daarin dat die leser
horn maklik met die stryd en hoop van die karakters in dü bocke kan identi-
fiseer. Dit kan dus tot lering, stigting, bemoediging en opbou van jou geloofs-
lewe gelees mord. Die lesse geneem uit die alledaagse lewe self, tnaak dit die
moeite werd om dit te lees. Dit bevat ook interessante en insiggewende infor-
masie oor die omstandighede en godsdienstige agtergrond van die Bybellande
en hulle mense. Vir die leergierige mens bevat die apokriewe bocke aangename
ure van leesgenot.
Ek ~il J.L. van Schaik Uitgewers gelukwens dat hulle dit gewaag het om die
apokriewe bocke in Afrikaans aan die wyer publiek beskikbaar te stel. Mag
hierdie bock 'n wye leserskring bereik.
D R. %' I LLI E M A RA I S
INHOUD
Meiding
1. DieboekTobias .
2. Die bock Judith 12
3. Die wysheid van Salomo . 26
4. Die leerstellinge van Jesus, seun van Sirag 46
5. Die bock Barug 98
6. 1 iNakkabeers . 104
7. 2A~ beers . 137
Byvoegsels
Byvoegings tot die bock Daniel 169
Die brief van Jeremia 175
Drie jongmanne aan die hof van Darius 179
Byvoegings tot die bock Ester (Griekse weergawe) 183
Die gebed van Manasse . 189
Bibhograße
I NLEID I N G
Die Ou Testament, wat deur die Statevertaling as "de canonieke bocken des
ouden verbonds" getipeer word, is afgesluit op die rabbynse sinode in Jamnia
in die jaar 100 n.C.
Dü kanon het uit die drie dele, thora (Hebreeuse wet), nebi'i~n( profete) en
ketoebim (geskrifte) bestaan, wat ook in die volgorde die proses van hul
ontstaan in die loop van die geskiedenis aangee. Die Wet is eerste afgesluit toe
die bock Deuteronomium, ind ie 7e eeu v.C. met Mosalese gesag beklee, aan
die bestaande wetgewing toegevoeg is. Hierdie Wet het sy gesag in die
daaropvolgende eeue asst erkste gesag gehandhaaf.
Die "profetiese bocke" word onderskei in vroee en latere profete. Onder die
vroee profete word verstaan 'n aantal historiese bocke en onder die latere die
eintlike profetiese geskrif gesus Si eg, wat ongeveer 200 v.C. geleefh et, noem
Jesaja, Jeremia, Esegiei en die twaalf profete, in sy '*lof van die vaders" — wat
aandui dat die tweede deel van die kanon reeds voltooi was. Ons merk dat
Daniel, wat gedeeltelik, in die tweede eeu voor Christus ontstaan het, nie meer
in die tweede deel van die Hebreeuse kanon opgeneem is nie, maar in die
derde.
Die "geskrifte" ondeen hul naam aan die feit dat die bocke wat daarin opge-
neem is aanvanklik nie in die godsdiensoefening voorgedra is nie. Met feestye
is sekere bocke gebruik, nl, die sg. megNot (feesrolle), Hooglied met Pase, Rut
op die Weke- of Pinksterfees, Klaagliedere op die vasdag ter gedagtenis aan die
verwoesting van Jerusalem, Prediker op die Loofhuttefees en Ester op die
Purimfees.
Tot die geskrifte is byvoegings gemaak met die oortuiging dat die krag van
die Wet 'n muur daarom bou en dit dus beskerm teen minderwaardige
geskrifte. Toe dit egter by die vaslegging van die kanon korn, was die maatstaf
formeler: die tydpetk van openbaring is vasgestel as die tyd van Moses tot
Artaxerxes (ook Artasastra I Longimanus, 464-424 v.C.), Net wat uit dü tyd
afkomstig was, soos Prediker en gedeeltes van Daniel wat aanvaar is as so oud,
is opgeneem.
Wat nieo pgeneem is nie, is die Apokriewe Bocke (of verborge bocke) en die
pseudegraßese bocke. Die Apokriewe Bocke is 'n aantal geskrifte wat voorkom
in die Griekse vertaling van die Hebreeuse Bybel, die sg. Sepruagint of
Sewentig (LXX), wat, so lui dit, deur twee-en-sewentig rabbi's vertaal is ter
wille van die Griekssprekende Jode onder meer in Alexandrie, ari se moeder-
taal na die ballingskap in onbruik geraak het. Die bocke en bylaes is die vol-
gende:
Die verhaal van Tobias
Die verhaal van Judith
Byvoegings tot die bock Daniel
Die gebed van Asarja
Die lied van die drie jongmanne in die vuuroond
Die verhaal van Susanna
Die geskiedenis van Bel en die verhaal van die groot slang
Die bock Wysheid
Die leerstellinge van Jesus, die seun van Sirag
Barug
Die brief van Jeremia
Die gebed van Manasse
Drie jongmanne aand ie hof van Darius
Byvoegings tot die bock Ester
1 Makkabeers: Die oorloe van die Makkabeers
2 Makkabeers: Die oorloe van die Makkabeers
III Esdras
apasse
Die ]aaste bock word in die Statevertaling as III Esra aangegee; in die L
vertaling heet dit III Esdras en in die ~ Esdras I.
Die volledige vertaling van die bock is nie hierin opgeneem nie vanwee die
parallelle met die kanonieke bocke Esra en Nehemia en die laaste hoofstukke
van 2 Kronieke.
Wat wel in hierdie vertaling van die Apokriewe Bocke opgeneem is, is die
verhaal van 'n wedstryd tussen drie hofknape aan die hof van Darius I waarin
die jong Serubbabel die prys wen.
Bogenoemde bron bevatg een verwysing na die geheure tussen 586 v.C. en
die dekreet van Cyrus (Kores) nie, en laat ook besonderhede weg wat verwys
na die tydperk wat wel voorkom in 2 Konings 25:22 — 30, Jeremia 40 — 43,
Daniel en Ester. Die rede daarvoor is nie bekend nie. Die skrywer of same-
steller gee sy aandag aan die bannelinge en hulle arbeid ni hul terugkeer uit
Babel, aan die herbou van die tempel en aan die reiniging van godsdienstige en
sosiale toestande te midde van sterk teenkanting binne en buite Jerusalem.
Daar word algemeen gedink aan 'ne nkele samesteller of redakteur van die
bock, maar aangesien dit oor en weer vertaal of hersien is voordat dit sy huidi-
ge vorm aangeneem het, kan net gegis word dat dit ontstaan het na 333 v,C. In
die Opmerkings by Drin ongmnnaeahn die hof z,an Darius mord meer beson-
derhede verstrek.
Die Apokriewe Bocke mord dikwelsa angehaal deur die kerkvaders Origenes
en Clement Alexandrinus, wat die Griekse Bybel gebruik het en wel 'die
skrifte', 'goddelike Skrif', 'geinspireerd', ens. Hierdie beginsel is deur latere
kerkvaders verwerp, maar dit is deur die bekende Augustinus gehandhaaf.
Waar die Cxriekse vertaling van die Hehreeuse grondteks verskil het, het hy
beweer dat dit toe te skryS is aan goddelike inspirasie en dat die betrokke dele
beskou moet word as allegories en nie letterhk wat betekenis berref nie.
Aangesien hy genee was om die Latynse Bybel waarin die Apokriewe ingesluit
is,t e gebruik, het hy horn beroep op die gesag van hierdie bocke sowel as van
die kanonieke Skrifte.
Op die Raad van Hippo was Augustinus aanwesig as biskop sowel as ouder-
ling. Dit was in die jaar 393 n.C. Daar is 'n lys van die kanonieke bocke
saamgestel, en hoewel dit deur Latynsprekende biskoppe gedoen is, was dit die
vernaamste geag deur die Raad van Trente en is sye ie besluite daarop
gegrond. Deur 'n misverstand is die apokriewe bock I Esdras as kanoniek ver-
klaar. By hierdie geleentheid is die Vulgaat atnptelik gekanoniseer.
Leraars wat bekend was met Palestina en met die Hebreeuse kanon, soos
Africanus en Hieronymus, hete gter aBe bocke buite die Hebreeuse kanon as
apokrief verklaar.
Die Protestantse kerke dwarsdeur Europa het bulle verbind tot die
Hebreeuse kanon. Luther het in sy voorwoord tot die vertaling van die Bybel
die Apokriewe Bocke as uiters leesbare bocke verklaar, maar het hulle nie op
een voet met die kanonieke bocke geplaas nie. Ook Calcium het gemeen dat die
bocke in die openbaar gelees kon ivord, ter stigting, maar nie om enige leer
van die kerk teen te gaan of op sigself bygeroep te word om die leer te onder-
skryS nie.
Ek is van mening dat dit uiters leersame bocke is wat die Bybelleser en -stu-
dent kan prikkel om die Skrif noukeuriger te lees, en ook otn omstandighede
gedurende die donker jare in die na-ballingskaptyd op te klaar.
Ek sou graag op fassinerende punte van verskil in die vertalings in Grieks en
Latyn wou gewgs het en ander interessanthede wou toegelig het, maar dit sou
die bock te moeisaam maak om te lees.
In die Nederlandse Geloofsbelydenis lees ons:
"Hierdie bocke kan die Kerk wel lees en ook daaraan onderrig ontleen x~
sover hulle ooreenkom met die kanonieke bocke, maar hulle besit nie so
'n krag en gesag dat hulle deur hul getuienis enige stuk van die geloof van
die Christelike godsdiens bevestig kan word nie ..." (Inleiding tot Art.
Xrl, hfst. 8 van Die ¹derlandse Geloofsbelydenis).
Dan volg hierdie waarskun~g:
"Sover is dit daarvandaan dat huile die gesag van die ander heilige bocke
kan vertninder."
Hierdie vertaling van die Apokriewe Bocke het daarom glad nie die ooginerk
om die waarheid van enige leerstuk van die Kerk aan te tas nie.
Inteendeel, met die vertaling word siegs beoog oin 'n beeld te gee van die
omstandighede en godsdienstige agtergrond van 'n paar uitstaande figure en
otn 'n stuk Joods'Griekse fzlosofie uit die tyd van die Diaspora (Verstrooiing)
in 'n toeganklike vorm te laat herlewe,
Ek het hierdie bocke begin vertaal nadat die 8e uitgawe van die Ajikaanse
Bybelkonkordansiei n 1986 versQw het. Toevallig het prof. Ferdinand Deist se
boekie Kan ons die Bybel dan nog gloP in dieselfde jaar by J.L. van Schaik, die
uitgewers van die Konkordansie, versQm.
Dit het xny getref dat hy in die hoofstuk Bezrozzbaarheid en onfeilbaarheid (oor
die Sesde Artikel van die Nederlandse Geloofsbelydenis) daarop wys dat die
Kerk ook die Apokriewe Bocke kan lees en selfs onderrig daaraan kan ontleen
vir sover dit ooreenkom met die Kanonieke Bocke.
Ek het vromr as onderen>wer onderrig in Lagm en Grieks gegee. Die Griekse
Septuagint met vertalings in oud-Latyn, en die van T heodotion en
Hieronymus in die Vulgaat was onder my vader, ds. C.F. Mijnhardt, se boe-
kery. Dit het daartoe bygedra dat ek besluit het om die Lapasseweergawe van
die Apokriewe te vertaal. In die privaat kollege van die Anglikaanse Kerk waar
ek werksaam was, wasd aar ook 'n menigte teologiese bocke waarvan ek du-
plikaatkopiee oorgeneetn het na die sluiting van die kollege in 1957.
Ek het nie oral letterlik vertaal nie, maar het liewer 'n eenvoudige, leesbare
vertaling gemaak.
Teksnommers ontbreek ind ie bocke Tobias en Judith omdat ek die bocke
graag as verhale wou laat lees en teksverwysings somtnige lesers miskien sou
steur.
Maar by die Byvoegings tot Daniel en Ester is teksnommers gebruik om
vemysings na die Bybelboeke te vergemaklik. Belangstellendes sal maklik die
gedeeltes waarna in die aantekeningeveb~ word, kan naslaan.
Ons is grootliks afhanklik van die Apokriewe Bocke wat in tekste in die
Qumrangrotte ontdek is om vergelykbare gedeeltes in die oorgelewerde bocke
aan te nxl. Onder die nie-Bybelse bocke, in die geval die Apokriewe Bocke wat
hier vertaal is, ontbreek die grootste g:deelte van Ecclesiasticus, soos die bock
Die nysheid van Jesus, die seun man Sirag in die vroee kerk genoem is, en korn
net die slotgedeelte vanaf vers 13 tot vers 20 voor (in sommige manuskripte
ook 'n gedeelte van vers 21). 'n Vertaling daarvan uit Hebreeus is gedoen deur
Theodor Gaster en is gepubliseer in die bock We Dead Sea Scriptures (1976).
Atww'kende vertalings van ander bocke wat hierin verskyn, meld ek nie in
kantaantekeninge nie; die kundiges ken dit reeds en die lekeleser sal g'n baat
daarbv vind nie. H.T. Andrews in sy werk An Introduction to the ApocAryphal
Bootes (1974) bespreek die nie-kanonisiteit van die bocke, wat ek in my korn-
tnentaar op die individuele bocke ook beklemtoon.
Een van sy opmerkings lui: "Niemand kan die Bock van die Wysheid lees
sonder om getref te mord deur die ooreenkomste tussen sy lering en die teolo-
gie van Paulus nie." Tog is dit maar 'n oppervlakkige ooreenkorns. Paulus kon
gelei gewees het om gedagtes uit die bock oor te neem, maar dan moes dit
onder leiding van die Heilige Gees gewees het.
Daar is in die bock Judith nie een verwysing na engele of die opstanding nie.
Judith se vroomheid bestaan hoofsaaklik uit die gereeldheid van haar vastye, in
die onthouding van onrein vleis en haar innige gebede. Dis opvallend dat
Judith vir Holofernes se dat die stad alleen ingeneem sal word as sy inwoners
verlei kan word om onrein voedsel te eet.
Belangrike kenmerke van die Makkabeerboeke is dat hulle geen mitiese ele-
mente bevat nie en dat die skrywers hulle bepaal by geskiedkundige gebeure.
Daar is geen sweetn van wonderwerke nie,v oorbodes of bonatuurlike ver-
skynsels nie. Dit is ook die kenmerk van die kanonieke bock Ester, waarin die
Godsnaatn nerens voorkom nie.
Ek beklemtoon dat ek die bocke nie vertaal het met die oog op kundige vak-
manne nie. Die aantekeninge kan egter ernstige studente interesseer.
In besonder my dank en waardering aan dr. Jannie Botha vir sy onvermoei-
de ywer in die redaksionele versorging van die manuskrip.
DIE BOEK TOBIAS
Die boek Tobias, oorspronklik in Hebreeus of Ararnees geskryf, is 'n storie oor wonderlike
hulp aan God se getroue volk; dit beklemtoon Joodse vroomheid en moraliteit. Die boek gee 'n
oorsig oor die Joodse godsdiens en kultuur in die tyd voor die Nuwe Testament.
HGGFMOMENTE
Tobias in Nineve en Sara in Medie kry swaar en bid; 1-3
Hulle gebede word beantwoord: 3-11
(a) ln antwoord op hulle.gebede stuur God die engel Rafael: 3
I (b) Tobias gee raad aan sy seun„Tobias: 4
(c) Rafael vergesel Tobias na Medie: 5-7
(d) Tobias trou met Sara: 7-9
(e) Rafael keer terug saamm et Tobias en Sara, en genees die vader se blindheid:
10-11
Rafael se wie hy werklik is: 12
Die vader prys God en gee raada an sy seun, Tobias: 13-14,
E.
Daar was 'n man van Naftali wat gewoon en elke drie jaar het hy opnuut tiendes van al sy
I
het in die stad met die naam in die bergland inkomstes gegee vir die behoeftes van die swer-
van Galilea, anderkant Naason, Sy naam was wendes en dakloses. Deur sulke dade het hy
Tobias. Toe hy deur die Assiriers onder koning selfs as jongeling getoon watter eerbied hy vir
Salmanesar as gevangene weggevoer is, het hy die Wet van die Here gehad het. Toe hy opge-
nie sy baMingskap as verskoning gebruik om die groei het, het hy met Anna, 'n meisie van sy eie
ware godsdientse verlaat nie; elke dag het hy sy stam, getrou; en hul seun, na sy vader ver-
middeleg edeel met sy medegevangenes, almal noem, is in die vrese mn die Here grootgemaak
stamgenote. en gemaan om alle kwaad te vermy.
So een was hy toe hy met sy hele stam, met
sy vrou en sy seun na Nineve weggevoer is. Die
Tobius se j eug
ander kon maar die voedsel van die uidanders
Selfs toe hy 'n jongeling was, en nog nie eet — hy wou hom nie verontreinig deur te eet
gereken onder die manne van Naftali nie, het sy wat die %et verbied nie. En God, omdat Hy sy
dade geen ligsinnigheid getoon nie. Terwyl die hart so getrou aan die heilige Wet gevind het,
ander hul toevlug geneem het tot die goue het hom guns laat vind by koning Salmaneser.
kalwers wat Jerobeam opgerig het toe hy in Van hierdie koning het hy die reg verkry om te
Israel geheers het, het Tobias hul geselskap gaan waarheen hy wou, en om sy tyd deur te
vermy en sy eie gang gegaan, Hy het na bring soos hy wou. Toe het hy tussen sy
Jerusalem opgegaan na die tempel van die Here medegevangenesro ndgegaan en hulle gepaste
en die Here wat God van Israel is, aanbid. Die raad gegee vir die heil van huMe siele.
eerstelinge en die tiendes het hy tydig geoEer Eenkeer was hy in die stad Rages van die