Table Of Content'n REFLEKSIEF-TEOLOGIESE BESINNING OOR KERKLIKE ONDERRIG AAN
ADOLESSENTE
deur
JOHANNES HENDRIK VOGES
voorgele luidens die vereistes
vir die graad ·
DOCTOR THEOLOGIAE
in die vak
PRAKTIESE TEOLOGIE
aan die
UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA
PROMOTOR PROFESSOR J A WOLFAARDT
NOVEMBER 1995
opgedra aan my vrou
Martie
en ons kinders
Etrescia
Johannes
Martje
Nico
Pieter
Inhoud
Voorwoord vi
Erkenning ix
Opsoming x
Sumary xii
1 Orientering
1.1 Kerklike onderrig, 'n eietydse dilemma 1
1.1.1 'n Veronderstelde toelogiese benadering 11
1.1.2 'n Veronderstelde kerklike praktyk 19
1.1.3 Modernisering van die samelewing 30
1.1.4 Wegraak-neiging, 'n eietydse anakronisme 47
1.1. 5 Samevatting 60
1.2 Prakties-teologiese benadering, 'n eiesoortige dilemma 64
1. 2.1 Praktiese teologie en ander vakdissiplines 65
1.2.2 Verskillende benaderinge tot praktiese teologie 70
1.2. 3 'n Prakties-teologiese antropologie 87
1. 2.4 'n Pneumatologiese perspektief 102
1.2. 5 'n Prakties-teologiese ekklesiologie 111
1.2.6 Samevatting 118
1.3 Gevolgtrekking 124
i
2 Kerk like onderrig 134
2.1 Die bedoeling van kerklike onderrig 148
2.2 In 'n Ned. Geref. Kerk milieu 156
2.2.1 'n Historiese denkproses oar kategese 157
2.2.2 'n Teorie van kerklike onderrig 159
2.2.2.1 Die doel van kategese 159
2.2.2.2 Spesifieke kategese doelstellings 160
2.2.3 Vernuwingsmoontlikhede 161
2.2.4 'n Teologiese refleksie van die vernuwing 164
2. 2. 5 1 n Ti enerondersoek 166
2.2.5.1 'n Gedragwetenskaplike benadering 166
2.2.5.2 Doelstellinge van die verslag 167
2.2.5.3 Navorsingsmetodiek 168
2.2.5.4 Omtrent die tieners in die ondersoek 169
2.2.5.5 Tieners en die kerk 171
2.2.5.6 Tienerhouding teenoor die lewe 173
2.2.5.7 Tienerhouding teenoor waardes en godsdiens 174
2.2.5.8 Tieners se belewenis van hul kerk 176
2.2.5.9 Omtrent tieners se kategese 177
2.2.5.10 Samevatting 179
2.2.6 'n Teologiese refleksie 181
2.3 In 'n gemoderniseerde samelewing (konteks) 185
2.4 Vanuit 'n hermeneutiese perspektief 192
i i
2.5 Uit verskillende teologiese perspektiewe 198
2.5.1 Knauber 199
2.5.2 Rummery 200
2.5.3 Smart 203
2.5.4 Burgess 205
2.5.5 Richards 208
2.5.6 Bijlsma 213
2.5.7 Firet 215
2.5.8 Emeis en Schmitt 222
2.5.9 Henkys 224
2.5.10 Fowler 225
2.5.11 Groome 228
2.5.12 Westerhoff en Nelson. 231
2.5.13 Dingemans 236
2.5.14· Van der Ven 239
2.5.15 Heit ink 244
2.5.16 Verdere denkrigtings 246
2.6 Samevatting 249
2.7 Gevolgtrekking 254
ii i
3 Adolessens;e 260
3.1 Teoriee oor adolessensie 265
'•
3.1.1 Biologiese teoriee 268
3.1.2 Psigo-analitiese teoriee 272
3 .1. 3 Kognitiewe ontwikkelingsteoriee 277
3.1.4 Sosiologiese teoriee 279
3.1. 5 Historiese teoriee 289
3.1.6 Samevatting 289
3.2 Fasette van volwassewording 291
3.2.1 Liggaamlike ontwikkeling 291
3.2.2 lntellektuele en kognitiewe ontwikkeling 293
3.2.3 Affektiewe ontwikkeling 296
. 3. 2.4 Sosiale ontwikkeling 298
3.2.5 Adolessente seksualiteit 305
3.2.6 Morele en godsdienstige ontwikkeling 308
3.2.7 Geloofsvolwassenheid 318
3.2.8 Samevatting 325
3.3 Gevolgtrekking 328
iv
4 Kerklike onderrig in 'n bepaalde gemeente bedieningsmodel 334
4.1 Vernuw.ing, teologies gereflekteer 336
-
4.2 As deel van 'n gemeentebou-proses 343
4.2.1 Volgens 'n bepaalde bedieningsmodel 351
4.2.2 'n Teologiese refleks ie 362
4.3 Samevatting 369
5 . 'n Teologiese refleksie 375
6 Bronne geraadpleeg
v
Voorwoord
Hierdie studie is gebore uit •n worsteling en frustrasie wat ek as ge
meentepredikant moes beleef van •n kerklike onderrig wat op sy sun hodos
(saam-oppad) manier in die plaaslike gemeente net nie meer wou gebeur
soos 11 voorgeskryf1 n ie.
En hoe grater die digotomie tussen praktyk en teoriee as gevolg hiervan
geraak het, hoe meer uiteenlopend het ook die diskoerse oor moontlike op
lossings in die verband geraak. In praktyk word byvoorbeeld al minder ge
vra na die meriete van die bepaalde teologie wat in elke oplossings ver
onderstel word, maar soos kraaie alles wat blink is nes toe aandra, word
enigiets wat lyk asof dit kan werk sondermeer toegepas. Dit bied nood
wendig •n kitsoplossing vir korttermyn probleme, maar het 1n geweldige
eroderende effek op die teorie-praxis verhouding uiteindelik. In die sun
hodos-kringe daarenteen, waar veronderstel word om grondig oor die teorie
van kerklike onderrig te besin, gaan dit oor hoe die status quo-teorie
by die praktyk aangepas kan bly of andersom. So het 'n verwarde laslap
piebediening in terme van kerklike onderrig ontstaan wat in praktyk en
teorie probeer kompenseer vir 'n kerklike onderrig wat byvoorbeeld nie
juis voorsiening maak vir die uniekheid van elke gemeentesituasie, 6f die
diversiteit van teikengroep(e) ter sprake, 6f die lewens- en wereld be
skouinge van die tyd, 6f enige vernuwing in die praktyk en of teorie van
kerklike onderig nie. En om alles te kroon word daar baie gese oor die
doel wat die sun hudos met kategese wil bereik en allerhande veranderinge
vi
voorgestel wat moontlike vernuwing moet (kan) bewerkstelling, maar intus
sen is daar nog nerens gepraat of geskryf oor wat die sun hodus presies
verstaan of bedoel (teorie) met kerklike onderrig nie.
Ek weet dat 'n mens in die debat oor die spanning tussen praxis en teorie
in eindelose sirkelredenasies verstrengel kan raak ... omdat die teorie
praxis onderskeiding in •n sekere sin 'n kunsmatige onderskeiding is of
dan tenminste hoogstens funksioneel is ... en dat elke praxis •n eie
teorie veronderstel en elke teorie uiteindelik in 'n praxis tot uiting
kom. Dis juis die dilemma in die gesprek oor kerklik onderrig ..• die
babelse verwarring oor die verskillende teoriee wat bewustelik of onbe
wustelik veronderstel of ge1gnoreer word wanneer oor die P.raxis daarvan
nagedink of oor gedebateer word.
In hierdie studie is gepoog om iets meer te kon ontrafel van die dilemma
van die laslappiebediening van kerklike onderrig, en het ek in die proses
baie bewus geword van 'n enorme kommunikasie gaping tussen gemeente-,
sinodale- en akademiese diskoerse oor die betrokke onderwerp ... en oak
van my eie akademiese broosheid hierin.
'n Verdere ironie was om tussen die baie lees en betrokke raak in die ge
sprek oor die verskillende diskoerse oor kerklike onderrig, te ontdek,
soos 'n sekere Edward Hallet Carr (1892-) dit stel: "no document can tell
us more than what the author of the document thought - what he thought
had happened, what he thought ought to happen or would happen, or perhaps
only what he wanted others to think he thought, or even what he himself
thought he thought" (Deist 1986:178-179).
vii
Hierdie proefskrif is die resultaat van kwalitatiewe navorsing (Dreyer
1991:245-250). Hierin is 'n teologiese refleksiewe benadering gevolg om:
1 ·•n Studie van die konteks van kerklike onderrig aan adolessente te
maak, veral in terme van die rol wat die teorie-praxis verhouding
hierin speel;
2 daarom is die navorsing oak meer beskrywend van aard, in 'n paging om
die dilemma van die onderrig beter te probeer verbaliseer;
3 en te probeer vasstel wat waarskynlik tot hierdie dilemma aanleiding
gegee het.
4 bestaande teoriee en praktyke van kerkl ike onderrig induktief te
ontleed;
5 en oak gepoog om die betekenis wat die sinode en navorsers aan kerk-
1 ike onderrig heg, te probeer verstaan en verklaar.
In die gebruik van die navorsingsmetode, is ek oak baie bewus van my eie
subjektiwiteit en dikwels onafheid in die verstaan van die kompleksiteit
van die teorie en praxis verhouding in hierdie kerklike onderrigproses
(se). Vandaar dan oak hierdie studie as 'n paging om refleksief ('n na
denke wat oak maar in 'n sekere sin praxis is ... in die sin dat dit
plaasvind vanuit 'n bepaalde teoretiese denke, verklaring of heuristiese
momente) te probeer nadink oar kerklike onderrig, nie om daarmee die
huidige manier van dink en doen te probeer teer en veer nie, maar as 'n
eerlike soeke na antwoorde in die verstaan van die teorie en praxis van
kerklike onderrig veral aan die adolessente in die Ned. Geref. Kerk.
viii
Description:sociale verwagtingen. Menslijke gedrag is 1 reagerend1 gedrag: mensen doen wat er van hen verwacht wordt en de verwachtingen warden ver-.