Table Of ContentALGEMENEVERDUIDELIKENDENOTA:
[ ] Woordeinvetdruktussenvierkantigehakeduiskrappingsuit
bestaandeverordeningsaan.
Woordemet’nvolstreepdaaronderduiinvoegingsinbestaande
verordeningsaan.
WET
Om op omvattende en uitgebreide wyse alle aspekte van die wette en die
implementeringvandiewettemetbetrekkingtotseksuelemisdrywetehersienen
tewysig,enommetalleregsaspektevanofmetbetrekkingtotseksuelemisdrywe
in’nenkelestatuuttehandel,deur—
* diegemeneregtelikemisdryfvanverkragtingteherroependitmet’n
nuweuitgebreidestatutêremisdryfvanverkragtingtevervangwatop
allevormevanseksuelepenetrasiesondertoestemming,ongeaggeslag,
vantoepassingis;
* diegemeneregtelikemisdryfvanonsedelikeaanrandingteherroepen
met’nnuwestatutêremisdryfvanseksueleaanrandingtevervangwat
op alle vorme van seksuele skending sonder toestemming van
toepassingis;
* nuwestatutêremisdryweteskepwatopsekeregedwongehandelinge
vanpenetrasieofskendingvantoepassingis;
* nuwe statutêre misdrywe vir volwassenes te skep deur die gedwonge
waarnemingofveroorsakingvandiewaarnemingvansekereseksuele
gedrag en sekere dele van die menslike anatomie, die blootstelling of
vertoonvankinderpornografieendieverkrygingvanseksueledienste
van’nvolwassenestrafbaartestel;
* die gemeneregtelike misdrywe van bloedskande, bestialiteit en
lykskending,virsoverresodanigeskendingvan’nseksueleaardis,te
herroepenooreenstemmendestatutêremisdryweteverorden;
* omvattende bepalings te verorden wat handel met die skepping van
sekere nuwe, uitgebreide of gewysigde seksuele misdrywe teenoor
kinders en persone wat verstandelik gestremd is, met inbegrip van
misdrywe met betrekking tot seksuele uitbuiting of aanvoring,
blootstelling aan of vertoon van pornografie en die skepping van
kinderpornografie, ongeag dat sommige van die misdrywe soortgelyk
isaandiéwatgeskepwordmetbetrekkingtotvolwassenes,aangesien
die skepping van hierdie misdrywe ten doel het om die besondere
kwesbaarheidvankindersenpersonewatverstandelikgestremdisten
opsigtevanseksuelemisbruikofuitbuitingaantepak;
* die onderskeid wat tussen die ouderdom vir toestemming tot
verskillende instemmende seksuele handelinge getref word, uit te
skakelenvoorsieningtemaakvirspesialebepalingsmetbetrekkingtot
die vervolging en beregting van instemmende seksuele handelinge
tussenkindersoueras12jaar,maarjongeras16jaar;
* enige poging, sameswering of aansporing om ’n seksuele misdryf te
pleeg,strafbaartestel;
* ’n verpligting te skep om seksuele misdrywe aan te meld wat met of
teenoorkindersofpersonewatverstandelikgestremdis,gepleegword;
5
* die Suid-Afrikaanse Polisiediens van nuwe ondersoekmiddele te
voorsien by die ondersoek van seksuele of ander misdrywe waar die
MIV-statusvandieplegerbetrokkeis;
* ons howe met ekstra-territoriale jurisdiksie te beklee by die aanhoor
vanaangeleenthedemetbetrekkingtotseksuelemisdrywe;
* sekerediensteaansekereslagoffersvanseksuelemisdrywetevoorsien,
onder andere, om sekondêre traumatisering te verminder of, sover
moontlik,uitteskakel,metinbegripdaarvanomaan’nslagoffervan
sekere seksuele misdrywe die reg te verleen om te vereis dat die
beweerdeplegervirsyofhaarMIV-statusgetoetswordendieregom
Na-blootstellingsprofilakseinsekereomstandighedeteontvang;
* ’nNasionaleRegistervirSeks-oortredersintestelentereël;
* prosedures, verwere en ander bewysregtelike aangeleenthede by die
vervolgingenberegtingvanseksuelemisdryweverdertereël;
* voorsiening te maak vir die aanvaarding van ’n nasionale
beleidsraamwerk wat alle aangeleenthede in hierdie Wet reël, met
inbegrip van die wyse waarop seksuele misdrywe en verwante
aangeleenthede op ’n eenvormige, gekoördineerde en sensitiewe wyse
deuralleStaatsdepartementeen-instellingsmeegehandelmoetword
en die uitreiking van nasionale opdragte en voorskrifte wat deur die
wetstoepassingsagentskappe, die nasionale vervolgingsgesag en
gesondheidsorgpraktisyns gevolg moet word om die implementering,
toepassing en administrasie van hierdie Wet voor te lig ten einde die
oogmerkevandieWetteverwesenlik;
* tydelikevoorsieningtemaakmetbetrekkingtothandeldryfinmense
virseksueledoeleindes;en
* om voorsiening te maak vir aangeleenthede wat daarmee in verband
staan.
AANHEF
NADEMAALdie pleeg van seksuele misdrywe in die Republiek ernstig sorg baar is
aangesien dit ’n besondere nadelige impak op kwesbare persone, die gemeenskap as
geheelendieekonomiehet;
NADEMAALvroueenkinders,syndebesonderkwesbaar,meerwaarskynlikslagoffers
vanseksuelemisdrywesalword,metinbegripvandeelnameaanvolwasseprostitusieen
seksueleuitbuitingvankinders;
NADEMAALdievoorkomsvandiepleegvanseksuelemisdryweinonsgemeenskap
hoofsaaklik’nsosialeverskynseliswatdiediepliggende,sistemieseabnormalewerking
inonsgemeenskapreflekteer,endatregsmiddeleomhierdiesosialeverskynselaante
pak,beperkenreaksionêrvanaardis,maarnieteminnoodsaaklik;
NADEMAAL die Suid-Afrikaanse gemenereg en statutêre reg nie voldoende,
doeltreffend en op ’n nie-diskriminerende grondslag handel met baie aspekte met
betrekking tot of geassosieer met seksuele misdrywe nie, en ’n eenvormige en
gekoördineerdebenaderingtotdieimplementeringvanendiensleweringingevolgedie
wette met betrekking tot seksuele misdrywe nie konsekwent waarneembaar in die
Regeringisnie;enasgevolgdaarvan,inteveelgevalle,versuimwordomvoldoendeen
doeltreffendebeskermingaandieslagoffersvanseksuelemisdryweteverleen,waardeur
hulverknorsingdeursekondêreviktimisasieentraumatiseringverergerword;
NADEMAALverskeieinternasionaleregsinstrumente,metinbegripvandieVerenigde
NasiesKonvensieoordieUitskakelingvanalleVormevanDiskriminasieteenVroue,
1979,endieVerenigdeNasiesKonvensieoordieRegtevandieKind,1989,verpligtinge
opdieRepubliekplaasomgeweldteenoorvroueenkinderstebestryen,uiteindelik,uit
teroei;
EN NADEMAAL die Handves van Regte in die Grondwet van die Republiek van
Suid-Afrika,1996,dieregtevanallemenseindieRepubliekvanSuid-Afrikaverskans,
met inbegrip van die reg op gelykheid, die reg op privaatheid, die reg op
menswaardigheid, die reg op vryheid en sekerheid van die persoon, waarby ingelyf is
7
dieregomvryteweesvanallevormevangeweld,hetsyvanopenbareofprivatebronne,
en die regte van kinders en ander kwesbare persone dat hul beste belange as van die
hoogstebelangbeskouword,
WORDDAARDERHALWEBEPAALdeurdieParlementvandieRepubliekvan
Suid-Afrika,soosvolg:—
INHOUDSOPGAWE
HOOFSTUK1
WOORDOMSKRYWINGENOOGMERKE 5
1. WoordomskrywingenuitlegvanWet
2. Oogmerke
HOOFSTUK2
SEKSUELEMISDRYWE
Deel1:Verkragtingengedwongeverkragting 10
3. Verkragting
4. Gedwongeverkragting
Deel 2: Seksuele aanranding, gedwonge seksuele aanranding en gedwonge
self-seksueleaanranding
5. Seksueleaanranding 15
6. Gedwongeseksueleaanranding
7. Gedwongeself-seksueleaanranding
Deel3:Persone18jaarofouer:Dwangofveroorsakingvanpersone18jaarofouer
om seksuele misdrywe, seksuele handelinge of self-masturbasie waar te neem,
blootstelling of vertoon van of veroorsaking van blootstelling of vertoon van 20
geslagsorgane, anus of vroulike borste (‘‘ontbloting’’), kinderpornografie aan
persone18jaarofouerofverkrygingvanseksueledienstevanpersone18jaarof
ouer
8. Dwang of veroorsaking van persone 18 jaar of ouer om seksuele misdrywe,
seksuelehandelingeofself-masturbasiewaarteneem 25
9. Blootstellingofvertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvan
geslagsorgane, anus of vroulike borste aan persone 18 jaar of ouer
(‘‘ontbloting’’)
10. Blootstellingofvertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvan
kinderpornografieaanpersone18jaarofouer 30
11. Verkrygingvanseksueledienstevanpersone18jaarofouer
Deel4:Bloedskande,bestialiteitenseksuelehandelingemetlyk
12. Bloedskande
13. Bestialiteit
14. Seksuelehandelingemetlyk 35
HOOFSTUK3
SEKSUELEMISDRYWETEENOORKINDERS
Deel1:Instemmendeseksuelehandelingemetsekerekinders
15. Handelingevaninstemmendeseksuelepenetrasiemetsekerekinders(statutêre
verkragting) 40
9
16. Handelingevaninstemmendeseksueleskendingmetsekerekinders(statutêre
seksueleaanranding)
Deel 2: Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van kinders, blootstelling of
vertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvankinderpornografieof
pornografie aan kinders en gebruikmaking van kinders vir pornografiese 5
doeleindesofvoordeeltrekkinguitkinderpornografie
17. Seksueleuitbuitingvankinders
18. Seksueleaanvoringvankinders
19. Blootstelling of vertoon of veroorsaking van blootstelling of vertoon van
kinderpornografieofpornografieaankinders 10
20. Gebruikmakingvankindersvirofvoordeeltrekkinguitkinderpornografie
Deel 3: Dwang of veroorsaking van kinders om seksuele misdrywe, seksuele
handelinge of self-masturbasie waar te neem en blootstelling of vertoon van of
veroorsaking van blootstelling of vertoon van geslagsorgane, anus of vroulike
borste(‘‘ontbloting’’)aankinders 15
21. Dwangofveroorsakingvankindersomseksuelemisdrywe,seksueledadeof
self-masturbasiewaarteneem
22. Blootstellingofvertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvan
geslagsorgane,anusofvroulikeborsteaankinders(‘‘ontbloting’’)
HOOFSTUK4 20
SEKSUELE MISDRYWE TEENOOR PERSONE WAT VERSTANDELIK
GESTREMDIS
Seksuele uitbuiting en seksuele aanvoring van, blootstelling of vertoon van of
veroorsaking van blootstelling of vertoon van kinderpornografie of pornografie
aan persone wat verstandelik gestremd is en gebruikmaking van persone wat 25
verstandelikgestremdisvirpornografiesedoeleindesofvoordeeltrekkingdaaruit
23. Seksueleuitbuitingvanpersonewatverstandelikgestremdis
24. Seksueleaanvoringvanpersonewatverstandelikgestremdis
25. Blootstellingofvertoonvanofveroorsakingvanblootstellingofvertoonvan
pornografieofskadelikemateriaalaanpersonewatverstandelikgestremdis 30
26. Gebruikmaking van persone wat verstandelik gestremd is vir pornografiese
doeleindesofvoordeeltrekkingdaaruit
HOOFSTUK5
DIENSTEVIRSLAGOFFERSVANSEKSUELEMISDRYWEENVERPLIGTE
MIV-TOETSINGVANBEWEERDESEKS-OORTREDERS 35
Deel1:Woordomskrywingendienstevirslagoffersvanseksuelemisdrywe
27. Woordomskrywing
28. Dienste vir slagoffers met betrekking tot Na-blootstellingsprofilakse en
verpligteMIV-toetsingvanbeweerdeseks-oortreders
29. Aanwysing van openbare gesondheidsinstellings vir doeleindes van 40
verskaffing van Na-blootstellingsprofilakse en uitvoer van verpligte MIV-
toetse
Deel 2: Aansoek om verpligte MIV-toetsing van beweerde seks-oortreder deur
slagoffer
30. Aansoek deur slagoffer of belanghebbende persoon vir MIV-toetsing van 45
beweerdeseks-oortreder
31. Oorwegingvanaansoekdeurlanddrosenuitreikingvanbevel
11
Deel 3: Aansoek om verpligte MIV-toetsing van beweerde oortreder deur
ondersoekbeampte
32. AansoekdeurondersoekbeamptevirMIV-toetsingvanbeweerdeoortreder
Deel4:UitvoeringvanbevelevirverpligteMIV-toetsingenMIV-toetsuitslae
33. Uitvoeringvanbevelenuitreikingvanlasbrieftotinhegtenisneming 5
34. GebruikvanuitslaevanMIV-toetse
Deel5:Diversebepalings
35. Registervanaansoekeenbevele
36. Vertroulikheidvanuitslagvanaansoek
37. VertroulikheidvanverkreëMIV-toetsuitslae 10
38. Misdryweenstrawwe
39. Regulasies
HOOFSTUK6
NASIONALEREGISTERVIRSEKS-OORTREDERS
40. Woordomskrywing 15
41. Verbod op sekere tipes diens deur sekere persone wat seksuele misdrywe
gepleeghetteenoorkindersenpersonewatverstandelikgestremdis
42. Instelling van Nasionale Register vir Seks-oortreders en aanwysing van
RegistrateurvanRegister
43. OogmerkevanRegister 20
44. Personegeregtigomaansoektedoenomsertifikaat
45. Verpligtingevanwerkgewerstenopsigtevanwerknemers
46. Verpligtingevanwerknemers
47. Verpligtingetenopsigtevanaansoekeomlisensies
48. Verpligtinge ten opsigte van aansoeke om pleegsorg, familieverwante 25
versorging, tydelike veiligheidsorg-versorging, aanneming van kinders of
kuratorskap
49. InhoudvanRegister
50. Persone wie se name in Register opgeneem moet word en verwante
aangeleenthede 30
51. VerwyderingvanbesonderhedeuitRegister
52. Vertroulikheidenopenbaarmakingvaninligting
53. RegulasiesmetbetrekkingtotRegister
HOOFSTUK7
ALGEMENEBEPALINGS 35
Deel 1: Diverse misdrywe: Verpligting om pleeg van seksuele misdrywe teenoor
kinders of persone wat verstandelik gestremd is, aan te meld en poging,
sameswering,aansporingofoorhalingvaniemandandersomseksuelemisdryfte
pleeg
54. Verpligting om pleeg van seksuele misdryf teenoor kinders of persone wat 40
verstandelikgestremdis,aantemeld
55. Poging,sameswering,aansporingofoorhalingvaniemandandersomseksuele
misdryftepleeg
Deel 2: Verwere, onbevoegdheid van kinders onder 12 jaar en persone wat
verstandelik gestremd is om tot seksuele handelinge toe te stem, ander 45
bewysregtelikeaangeleenthedeenekstra-territorialejurisdiksie
56. Verwereenvonnisoplegging
57. Onbevoegdheid van kinders onder 12 jaar en persone wat verstandelik
gestremdisomtotseksuelehandelingetoetestem
13
58. Getuienisvanvorigegelykluidendeverklarings
59. Getuienisvanvertraagdeaanmelding
60. Hofmagniegetuienisvanklaerofklaagstermetversigtigheidbejeënopgrond
vanaardvanmisdryfnie
61. Ekstra-territorialejurisdiksie 5
Deel3:Nasionalebeleidsraamwerk
62. Nasionalebeleidsraamwerk
63. InstellingvanInter-sektoraleKomitee
64. VergaderingsvanKomitee
65. Verantwoordelikhede,werksaamhedeenpligtevanKomitee 10
Deel 4: Nasionale opdragte en voorskrifte, regulasies en herroeping en wysiging
vanwette
66. Nasionaleopdragteenvoorskrifte
67. Regulasies
68. Herroepingenwysigingvanwette 15
Deel5:Oorgangsbepalings
69. Oorgangsbepalings
Deel 6: Oorgangsbepalings met betrekking tot handeldryf in mense vir seksuele
doeleindes
70. Toepassingenuitleg 20
71. Handeldryfinmensevirseksueledoeleindes
72. Korttiteleninwerkingtreding
Bylae
25
Wettegewysigofherroepdeurartikel68
HOOFSTUK1
WOORDOMSKRYWINGENOOGMERKE
WoordomskrywingenuitlegvanWet
1.(1)InhierdieWet,tensyuitdiesamehangandersblyk,beteken— 30
‘‘DirekteurvanOpenbareVervolgings’’’nDirekteurvanOpenbareVervolgings
beooginartikel179(1)(b)vandieGrondwetvandieRepubliekvanSuid-Afrika,
1996,enwatingevolgeartikel13vandieWetopdieNasionaleVervolgingsgesag,
1998(WetNo.32van1998),aangesteliswatooreenkomstigenigevoorskriftewat
kragtenshierdieWetdeurdieNasionaleDirekteurvanOpenbareVervolgings,waar 35
van toepassing, uitgereik is of ooreenkomstig enige ander vervolgingsbeleid of
beleidsvoorskriftebeooginartikel21vandieWetopdieNasionaleVervolgings-
gesag,1998,handel;
‘‘geslagsorgane’’ ook die hele of ’n gedeelte van manlike of vroulike
geslagsorgane, met inbegrip van chirurgies gekonstrueerde of herkonstrueerde 40
geslagsorgane;
‘‘hierdie Wet’’ ook enige regulasies kragtens hierdie Wet uitgevaardig, met
inbegripvanregulasieskragtensartikels39,53en67uitgevaardig;
‘‘kind’’—
(a) iemandonderdieouderdomvan18jaar;of 45
(b) metbetrekkingtotartikels15en16,iemandvan12jaarofouer,maaronder
dieouderdomvan16jaar,
en‘‘kinders’’het’nooreenstemmendebetekenis;
‘‘kinderpornografie’’enigebeeld,ongeaghoeditgeskepis,ofenigebeskrywing
ofaanbiedingvan’npersoon,werklikofnageboots,watuitgebeeldofbeskryfof 50
aangebied word as onder die ouderdom van 18 jaar, van ’n eksplisiete seksuele
aard,hetsysodanigebeeldofbeskrywingofaanbiedingbestemisomerotieseof
estetiesegevoelenstestimuleeraldannie,metinbegripvanenigesodanigebeeld
ofbeskrywingvansodanigepersoon—
15
(a) besigmet’nhandelingwat’nseksuelemisdryfdaarstel;
(b) besigmet’nhandelingvanseksuelepenetrasie;
(c) besigmet’nhandelingvanseksueleskending;
(d) besigmet’nhandelingvanself-masturbasie;
(e) watdiegeslagsorganevansodanigepersoonin’ntoestandvanopwekkingof 5
stimuleringtentoonstel;
(f) watdiegeslagsorganeofanusvansodanigepersoononbehoorliktentoonstel;
(g) watenigevormvanstimulasievan’nseksueleaardvansodanigepersoonse
borstetentoonstel;
(h) besigmetseksueelsuggestieweofwellustigedade; 10
(i) besig met, of as die onderwerp van, sadistiese of masochistiese dade van ’n
seksueleaard;
(j) besigmetgedragofaktiwiteitwattipiesmetseksueleomgangvereenselwig
word;
(k) watsodanigepersoonwysofbeskryf— 15
(i) deelteneemaan,ofbehulpsaamteweesbyof’nanderpersoonfasiliteer
omdeeltehêin;of
(ii) indieteenwoordigheidvan’nanderpersoonwatpleegofopenigeander
wysebetrokkeisby,
enigehandelingbeooginparagrawe(a)tot(j);of 20
(l) wat die liggaam, of dele van die liggaam, van sodanige persoon wys of
beskryfin’nwyseofonderomstandighedewat,binnediekonteksdaarvan,
dieseksueleintegriteitofwaardigheidvandaardiepersoonofenigekategorie
vanpersoneonderdieouderdomvan18jaarskendofaanstootgeeofwatin
staatisomgebruiktewordvirdiedoeleindesvan’nskendingofaanstootgee 25
vandieseksueleintegriteitofwaardigheidvandaardiepersoon,enigepersoon
ofgroepofkategorievanpersone;
‘‘klaer’’of‘‘klaagster’’diebeweerdeslagoffervan’nseksuelemisdryf;
‘‘Minister’’dielidvandieKabinetwatvirdieregsplegingverantwoordelikis;
‘‘NasionaleDirekteurvanOpenbareVervolgings’’diepersoonbeooginartikel 30
179(1)(a) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, en
ingevolge artikel 10 van die Wet op die Nasionale Vervolgingsgesag, 1998 (Wet
No.32van1998),aangestel;
‘‘persoon wat verstandelik gestremd is’’ iemand wat deur enige verstandelike
gestremdheid,metinbegripvanenigeafwykingofgestremdheidvandieverstand, 35
tot so ’n mate aangetas is dat hy of sy, ten tyde van die beweerde pleeg van die
betrokkemisdryf—
(a) nieinstaatwasomdieaardenredelikvoorsienbaregevolgevan’nseksuele
handelingtebegrypnie;
(b) in staat was om die aard en redelik voorsienbare gevolge van sodanige 40
handelingtebegryp,maarnieinstaatwasominooreenstemmingmetdaardie
beseftehandelnie;
(c) nieinstaatwasomdiepleegvansodanigehandelingteweerstaannie;of
(d) nieinstaatwasomsyofhaaronwilligheidomaansodanigehandelingdeelte
neem,tekommunikeernie; 45
‘‘pornografie’’ enige beeld, ongeag hoe dit geskep is, of enige beskrywing of
aanbieding van ’n persoon, werklik of nageboots, wat 18 jaar of ouer is, van ’n
eksplisiete seksuele aard, wat bestem is om erotiese gevoelens te stimuleer, met
inbegripvanenigesodanigebeeldofbeskrywingvansodanigepersoon—
(a) besigmet’nhandelingwat’nseksuelemisdryfdaarstel; 50
(b) besigmet’nhandelingvanseksuelepenetrasie;
(c) besigmet’nhandelingvanseksueleskending;
(d) besigmet’nhandelingvanself-masturbasie;
(e) watdiegeslagsorganevansodanigepersoonin’ntoestandvanopwekkingof
stimuleringtentoonstel; 55
(f) watdiegeslagsorganeofanusvansodanigepersoononbehoorliktentoonstel;
(g) watenigevormvanstimulasievan’nseksueleaardvandievroulikeborsteten
toonstel;
(h) besigmetseksueelsuggestieweofwellustigedade;
(i) in of as die onderwerp van sadistiese of masochistiese dade van ’n seksuele 60
aard;
17
(j) besigmetgedragofaktiwiteitwattipiesmetseksueleomgangvereenselwig
word;
(k) wat die liggaam, of dele van die liggaam, van sodanige persoon wys of
beskryfin’nwyseofonderomstandighedewat,binnediekonteksdaarvan,
dieseksueleintegriteitofwaardigheidvandaardiepersoonofenigekategorie 5
vanpersoneonderdieouderdomvan18jaarskendofaanstootgeeofwatin
staatisomgebruiktewordvirdiedoeleindesvan’nskendingofaanstootgee
vandieseksueleintegriteitofwaardigheidvandaardiepersoon,enigepersoon
ofgroepofkategorievanpersone;
‘‘Republiek’’dieRepubliekvanSuid-Afrika; 10
‘‘seksuele handeling’’ ’n handeling van seksuele penetrasie of ’n handeling van
seksueleskending;
‘‘seksuelemisdryf’’’nmisdryfingevolgeHoofstukke2,3en4enartikels55en
71(1),(2)en(6)vanhierdieWet;
‘‘seksuele penetrasie’’ ook ’n handeling wat penetrasie, in welke mate ook al, 15
veroorsaakdeur—
(a) die geslagsorgane van iemand in of verby die geslagsorgane, anus, of mond
vaniemandanders;
(b) enigeanderdeelvandieliggaamvaniemandof,enigevoorwerp,metinbegrip
vanenigedeelvandieliggaamvan’ndier,inofverbydiegeslagsorganeof 20
anusvaniemandanders;of
(c) diegeslagsorganevan’ndierinofverbydiemondvaniemandanders,
en‘‘seksueelpenetreer’’het’nooreenstemmendebetekenis;
‘‘seksueleskending’’ookenigehandelingwat—
(a) direkteofindirektekontaktussendie— 25
(i) geslagsorgane of anus van iemand of, in die geval van ’n vrou, haar
borste, en enige deel van die liggaam van iemand anders of ’n dier, of
enigevoorwerp,metinbegripvanenigevoorwerpwatdiegeslagsorgane
ofanusvaniemandof’ndiervoorstelofnaboots;
(ii) mondvaniemanden— 30
(aa) diegeslagsorganeofanusvaniemandandersof,indiegevalvan’n
vrou,haarborste;
(bb) diemondvaniemandanders;
(cc) enige ander deel van die liggaam van iemand anders, behalwe die
geslagsorgane of anus van daardie persoon of, in die geval van ’n 35
vrou,haarborste,wat—
(aaa) in’nhandelingvanseksuelepenetrasiegebruikkonword;
(bbb) seksueleopwekkingofprikkelingkonveroorsaak;of
(ccc) seksueeldaardeuropgewekofgeprikkelkonword;of
(dd) enigevoorwerpwatdiegeslagsorganeofanusvaniemand,enindie 40
gevalvan’nvrou,haarborste,of’ndier,naboots;of
(iii) mondvandieklaerofklaagsterendiegeslagsorganeofanusvan’ndier;
(b) diemasturbasievaniemanddeuriemandanders;of
(c) dieplasingvanenigevoorwerpwatdiegeslagsorganevaniemandof’ndier
nabootsofvoorstelinofverbydiemondvaniemandanders, 45
veroorsaak, maar nie ’n handeling van seksuele penetrasie nie, en ‘‘seksueel
skend’’het’nooreenstemmendebetekenis;en
‘‘sorggewer’’ iemand wat, met betrekking tot iemand wat verstandelik gestremd
is, die verantwoordelikheid vir die daaglikse behoeftes van sodanige persoon
aanvaarofinwesenlikekontakmetsodanigepersoonis. 50
(2)Vir die doeleindes van artikels 3, 4, 5(1), 6, 7, 8(1), 8(2), 8(3), 9, 10, 12, 17(1),
17(2),17(3)(a),19,20(1),21(1),21(2),21(3)en22,beteken‘‘toestemming’’vrywillige
ofongedwongeinstemming.
(3)Omstandighedeinsubartikel(2)ingevolgewaarvan’npersoon(‘‘B’’)(dieklaer
of klaagster) nie vrywillig of sonder dwang tot ’n handeling van seksuele penetrasie, 55
soos beoog in artikels 3 en 4, of ’n handeling van seksuele skending soos beoog in
artikels5(1),6en7ofenigeanderhandelingsoosbeooginartikels8(1),8(2),8(3),9,
10,12,17(1),17(2),17(3)(a),19,20(1),21(1),21(2),21(3)en22instemnie,beteken
ook,maarisniebeperknietot,dievolgende:
(a) WaarB(dieklaerofklaagster)oorgeeaanofaansodanigeseksuelehandeling 60
onderwerpwordasgevolgvan—
19
(i) die gebruikmaking van geweld of intimidasie deur A (die beskuldigde
persoon)teenB,C(’nderdepersoon)ofD(’nanderpersoon)ofteendie
eiendomvanB,CofD;of
(ii) ’ndreigementvannadeeldeurAteenB,CofDofteendieeiendomvanB,
CofD; 5
(b) waar daar ’n misbruikmaking van mag of gesag deurAis in die mate dat B
daarvan weerhou word om sy of haar onwilligheid of teenstand teen die
seksuelehandeling,ofonwilligheidomaansodanigeseksuelehandelingdeel
teneem,aantedui;
(c) waar die seksuele handeling onder valse voorwendsels of deur bedrieglike 10
wysegepleegword,metinbegripvanwaarBdeurAdaartoegeleiwordomte
glodat—
(i) Bsodanigeseksuelehandelingmet’nbepaaldepersoonwatinderdaad’n
anderpersoonis,pleeg;of
(ii) sodanigeseksuelehandelingietsandersasdaardiehandelingis;of 15
(d) waarBregtensonbevoegisomdieaardvandieseksuelehandelingtebegryp,
metinbegripvanwaarB,tydensdiepleegvansodanigeseksuelehandeling—
(i) slaap;
(ii) bewusteloosis;
(iii) in ’n gewysigde toestand van bewussyn is, met inbegrip van onder die 20
invloedvanenigemedisyne,dwelmmiddel,alkoholofandermiddel,in
so’nmatedatBsebewussynofoordeelnadeligbeïnvloedword;
(iv) ’nkindonderdieouderdomvan12jaaris;of
(v) ’npersooniswatverstandelikgestremdis.
Oogmerke 25
2.DieoogmerkevanhierdieWetisomklaersenklaagstersvanseksuelemisdrywe
diemaksimumenmins-traumatiserendebeskermingwatdieregkanvoorsien,tebied,
ommaatreëlsintestelwatdaaropgemikisomdiebetrokkestaatsorganeinstaattestel
om volle uitvoering aan die bepalings van hierdie Wet te gee en om die relatief hoë
voorkoms van seksuele misdrywe wat in die Republiek gepleeg word, te bestry en, 30
uiteindelik,uitteroeideur:
(a) Alleaangeleenthedemetbetrekkingtotseksuelemisdrywein’nenkelewette
verorden;
(b) allevormevanseksuelemisbruikofuitbuitingstrafbaartestel;
(c) sekeregemeneregtelikeseksuelemisdryweteherroependitmetnuween,in 35
sommige gevalle, ontwikkelde of uitgebreide statutêre seksuele misdrywe,
ongeaggeslag,tevervang;
(d) klaers en klaagsters van seksuele misdrywe en hul families van sekondêre
viktimisasieentraumatebeskermdeur’nsamewerkendereaksietussenalle
staatsdepartemente betrokke by die implementering van ’n effektiewe, 40
reagerendeensensitiewestrafregstelselmetbetrekkingtotseksuelemisdrywe
tevestig;
(e) diegeesvanbathopele(‘‘diemenseeerste’’)tenopsigtevandiensleweringin
diestrafregstelselwatmetseksuelemisdrywehandel,tebevorder,deur—
(i) ’nmeereffektieweendoeltreffendeondersoekenvervolgingvanplegers 45
vanseksuelemisdryweteversekerdeurbestaandemisdryweduidelikte
omskryfennuwemisdryweteskep;
(ii) behoorlike erkenning aan die behoeftes van slagoffers van seksuele
misdrywe te verleen deur tydige, effektiewe en nie-diskriminerende
ondersoekenvervolging; 50
(iii) ’n eenvormige en gekoördineerde benadering deur betrokke
staatsdepartementeindiehanteringvanseksuelemisdrywetefasiliteer;
(iv) dieverantwoordingspligtigheidvanstaatsamptenaretevestig;en
(v) verskille in die verskaffing van dienste aan slagoffers van seksuele
misdrywetotdieminimumtebeperk; 55
(f) sekerediensteaanslagoffersvanseksuelemisdryweteverskaf,metinbegrip
daarvanomslagoffersvanseksuelemisdrywedieregtegunomondersekere
omstandighedeNa-blootstellingsprofilakseteontvang;en
(g) ’n Nasionale Register vir Seks-oortreders in te stel ten einde ’n rekord van
personeintestelwataanseksuelemisdryweteenoorkindersenpersonewat 60
verstandelik gestremd is, skuldig bevind is ten einde sodanige persone te
21
verbiedomindiensgeneemtewordop’nwysewathullein’nposisieplaas
ommetkindersofpersonewatverstandelikgestremdis,tewerkoftoegang
tothulletehêofin’nposisievangesagoftoesigoorhullegeplaasteword.
HOOFSTUK2
SEKSUELEMISDRYWE 5
Deel1:Verkragtingengedwongeverkragting
Verkragting
3.Iemand(‘‘A’’)watwederregtelikenopsetlik’nhandelingvanseksuelepenetrasie
met’nklaerofklaagster(‘‘B’’),sonderdietoestemmingvanB,pleeg,isskuldigaandie
misdryfvanverkragting. 10
Gedwongeverkragting
4. Iemand (‘‘A’’) wat wederregtelik en opsetlik ’n derde persoon (‘‘C’’), sonder die
toestemming van C, dwing om ’n handeling van seksuele penetrasie met ’n klaer of
klaagster(‘‘B’’),sonderdietoestemmingvanB,tepleeg,isskuldigaandiemisdryfvan
gedwongeverkragting. 15
Deel 2: Seksuele aanranding, gedwonge seksuele aanranding en gedwonge
self-seksueleaanranding
Seksueleaanranding
5.(1)Iemand(‘‘A’’)watwederregtelikenopsetlik’nklaerofklaagster(‘‘B’’),sonder
die toestemming van B, seksueel skend, is skuldig aan die misdryf van seksuele 20
aanranding.
(2) Iemand (‘‘A’’) wat wederregtelik en opsetlik die oortuiging by ’n klaer of
klaagster(‘‘B’’)wekdatBseksueelgeskendgaanword,isskuldigaandiemisdryfvan
seksueleaanranding.
Gedwongeseksueleaanranding 25
6. Iemand (‘‘A’’) wat wederregtelik en opsetlik ’n derde persoon (‘‘C’’), sonder die
toestemming van C, dwing om ’n handeling van seksuele skending met ’n klaer of
klaagster(‘‘B’’),sonderdietoestemmingvanB,tepleeg,isskuldigaandiemisdryfvan
gedwongeseksueleaanranding.
Gedwongeself-seksueleaanranding 30
7.Iemand(‘‘A’’)watwederregtelikenopsetlik’nklaerofklaagster(‘‘B’’),sonderdie
toestemmingvanB,dwingom—
(a) metBhom-ofhaarself—
(i) temasturbeer;
(ii) enige vorm van opwekking of stimulasie van ’n seksuele aard van die 35
vroulikeborsteteverrig;of
(iii) seksueelsuggestieweofwellustigehandelingeteverrig;
(b) enige handeling wat die seksuele opwekking of seksuele vernedering van B
totgevolghetofmaghê,teverrig;of
(c) diepenetrasiedeurBopwelkewyseookalvansyofhaareiegeslagsorgane 40
ofanustebewerkstellig,
isskuldigaandiemisdryfvangedwongeself-seksueleaanranding.
Description:Om op omvattende en uitgebreide wyse alle aspekte van die wette en die implementering van die wette met betrekking tot seksuele misdrywe te hersien en te wysig, en om met alle regsaspekte van of met betrekking tot seksuele misdrywe in 'n enkele statuut te handel, deur—. * die gemeneregtelike